Die rook, die vonkelende liggies, die swewende vroegaand-geluide van Molepolole het verdwyn.
J. Moestafa Tau is kat-alleen in die veld.
Kop omlaag, met ore gespits om elke geluidjie op te vang en oe swart van skrik, draf hy katvoet die wilde nag in.
Reviews
There are no reviews yet.